<?xml version="1.0" encoding="UTF-8"?><song><author>Koos van der Merwe (Prophet)</author>
<key>E</key>
<lyrics>[C1]
.  E
   Daar was 'n houtkruis,
.                    B
   'n Redder aan 'n houtkruis vasgeslaan
.                 F#m      (B)
   Ja daar was 'n houtkruis
.                    E
   En daarom sal ek sing

[V1]
. E
 Ek onthou vir Dawid
.                 B
 Voor die ark het hy gedans en juig
.                      F#m  (B)
 Maar na die kruis van Jesus
.                 E
 Hoe sal ons kan hande vou en swyg

[C2]
.  E
   Want daar was 'n houtkruis,
.                    B
   'n Redder aan 'n houtkruis vasgeslaan
.                 F#m      (B)
   Ja daar was 'n houtkruis
.                    E
   En daarom sal ek sing

[V2]
. E
 Wie sal my kan stilmaak
.            B
 Wie sal my kitaar se snaar afbreek
.                F#m    (B)
 Wie sal my kan doodmaak
.                E
 As my voete in dans los wil breek

[C3]
.  E
   Want daar was 'n houtkruis,
.                    B
   'n Redder aan 'n houtkruis vasgeslaan
.                 F#m      (B)
   Ja daar was 'n houtkruis
.                    E  (F)
   En daarom sal ek sing

[V3]
. F
 Ek vra nie hoe jy voel nie
.                   C
 As gevoelens hoegenaamd besluite raak
.                       Gm     (C)
 Dan was daar nooit die pyn nie
.                           F
 Toe die spykers deur die bloed
 Daardie houtkruis kraak

[C4]
.  F
   Want daar was 'n houtkruis,
.                    C
   'n Redder aan 'n houtkruis vasgeslaan
.                 Gm      (C)
   Ja daar was 'n houtkruis
.                    F  (G)
   En daarom sal ek sing

[V4]
. G
 Ek kon myself nie red nie
.                    D
 Hoe sou ek God se oordeel vry kon spring
.                            Am     (D)
 Maar ek staan nie onder die wet nie
.              G
 Dit is oor genade wat ek sing

[C5]
.  G
   Want daar was 'n houtkruis,
.                    D
   'n Redder aan 'n houtkruis vasgeslaan
.                 Am      (D)
   Ja daar was 'n houtkruis
.                    G
   En daarom sal ek sing.</lyrics>
<title>Houtkruis</title>
<presentation>E, F, G</presentation>
</song>